Die volgende statistieke vir die Suid-Afrikaanse jagbedryf is deur Dr Herman Els vrygestel:

  • 10 jaar gelede was daar minder as
  • 5 000 wildplase in Suid-Afrika. In 2012 was daar 12 000.
  • 10 000 van die plase het jag vrystelling.
  • 20 Miljoen hektaar grond is in privaatbesit. Dit verteenwoordig omtrent 70% van grond wat vir natuurbewaring gebruik word; die ander 30% is nasionale en provinsiale parke in staatsbesit.
  • Die jagbedryf het in 2011 die bedrag van R 7.7 biljoen genereer – 25% van SA se nasionale BBP
  • R 3.1 biljoen per jaar word deur 250,000 biltongjagters in Suid-Afrika spandeer. R 2.1 biljoen per jaar is deur 15,000 oorsese trofeejagters spandeer. Die restant is verkry van toevoegings soos dienste, kos en verblyf.
  • Trofeejag het minder impak op wildlewe as biltongjag.
  • Jag is by vêrre die grootste bron van inkomste vir wildboere. Die verkoop van diere verteenwoordig slegs 5% van wildboere se inkomste.
  • Sestig present van alle wildlewe in Suid-Afrika is in privaatbesit buite nasionale en provinsiale parke.
  • Wild en jagboere is die grootste bydraers tot die bewaring van wildlewe.
  • Wildplase skep drie maal meer werksgeleenthede as ‘n gewone veeplaas. Die afgelope paar jaar is meer as 70 000 werksgeleenthede op nuutgestigde wildplase geskep.


By submitting this form, you are consenting to receive marketing emails from: AHG. You can revoke your consent to receive emails at any time by using the SafeUnsubscribe® link, found at the bottom of every email. Emails are serviced by Constant Contact

This will close in 2 seconds

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop
    Privacy Overview

    This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.