Wildpryse behaal

Junie 2013 (Xtreme Veiling)

 

Spesie Vroulik Gem. Manlik Gem.
Blesbok, geel R 57, 000  
Blesbok, gewoon R 1, 179 R 1, 900
Blesbok, koper R 260, 000  
Bontebok R 35, 000  
Buffel   R 160, 000
Eland, Kaapse R 6, 000  
Eland, Livingstone   R 42, 400
Eland, wit   R 40, 000
Gemsbok, gewoon R 3, 800  
Gemsbok, goud R 210, 000 R 205, 000
Hartebeest, rooi R 3, 750 R 4, 500
Impala, gewoon R 1, 950 R 1, 175
Impala, swart R 245, 000  
Kameelperd R 26, 000  
Koedoe R 2, 988 R 14, 834
Lechwe R 11, 000 R 11, 500
Nyala R 11, 384 R 14, 000
Springbok, gewoon R 2, 400  
Springbok, koper R 13, 000  
Swartwitpens, gewoon   R 316, 889
Swartwitpens, Zambië R 370, 000 R 880, 000
Swartwitpens, Tanzanië R 450, 000  
Swartwitpens, wes-Zambies   R 3, 000, 000
Tsessebe   R 12, 000
Volstruis R 900  
Waterbok R 3, 000 R 7, 750
Wildebeest, blou R 3, 579 R 8, 750
Wildebeest, goud   R 260, 000
Zebra, Burchell’s R 4, 710  
Zebra, Hartmann’s R 10, 000  

Kanada Verander Diere-Trofee Invoer Regulasies

 

Kanada het die vereistres vir die invoer van diertrofeë verander. Vanaf 22 Julie 2013 moet alle diertrofeë in ten volle opgestopte toestand en gereed om aan muur gehang te word of vanself kan staan ten tye van die invoer in Kanada. (geen bykomde taksidermie word vereis nie).

 

Enige velle, horings ens wat nie teen volle verwerk is nie moet na ‘n CFIA goedgekeurde en gesertifiseerde gestuur word en daar ten volle geprosesseer word alvorens ‘n klaring uitgevoer sal word. Die items sal as kwarantyn verskepings hanteer word.

 

Die vereistes geld vir alle dieremateriaal wat in Kanada ingevoer word om die hoë risiko aard van die items te weerspieël. Die nuwe vereistes sal vanaf 22 Julie 2013 op alle jagtrofeë invoere toegepas word by Vancouver Internasionale Lughawe. Intussen sal die Kanadese Voedsel-Inspeksie Agentskap alle trofee invoere strenger betrag.

 

Die mees op-datum beleid kan aanlyn afgelaai word onder die opskrif ‘Importation of Integumentary Tissue’ by: http://www.inspection.gc.ca/animals/terrestrial-animals/imports/policies/animal-products-and-by-products/2001-01/eng/1359039786504/1359039919425