Kanada het die vereistres vir die invoer van diertrofeƫ verander. Vanaf 22 Julie 2013 moet alle diertrofeƫ in ten volle opgestopte toestand en gereed om aan muur gehang te word of vanself kan staan ten tye van die invoer in Kanada. (geen bykomde taksidermie word vereis nie).

 

Enige velle, horings ens wat nie teen volle verwerk is nie moet na ā€˜n CFIA goedgekeurde en gesertifiseerde gestuur word en daar ten volle geprosesseer word alvorens ā€˜n klaring uitgevoer sal word. Die items sal as kwarantyn verskepings hanteer word.

 

Die vereistes geld vir alle dieremateriaal wat in Kanada ingevoer word om die hoƫ risiko aard van die items te weerspieƫl. Die nuwe vereistes sal vanaf 22 Julie 2013 op alle jagtrofeƫ invoere toegepas word by Vancouver Internasionale Lughawe. Intussen sal die Kanadese Voedsel-Inspeksie Agentskap alle trofee invoere strenger betrag.

 

Die mees op-datum beleid kan aanlyn afgelaai word onder die opskrif ā€˜Importation of Integumentary Tissue’ by: http://www.inspection.gc.ca/animals/terrestrial-animals/imports/policies/animal-products-and-by-products/2001-01/eng/1359039786504/1359039919425

This will close in 2 seconds

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop
    Privacy Overview

    This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.