Zimbabwe se SOAZ het onlangs ‘n persverklaring vrygestel waarin jagters wat wat jagte in Zimbabwe Nasionale Parke koop daarop gewys word dat:
 

  • Dit rantsoen jagte is
  • Wat nie in sensitiewe of aktiewe toeriste gebiede van die parke mag plaasvind nie
  • Trofeediere uitsluit (bv. ≥30 kg / 66.15 lb vir olifanttande), en dat
  • Alle produkte van die diere die eiendom van die Zimbabwe Parks & Wildlife Management Authority bly
  • Voertuie wat nie in Zimbabwe geregistreer is nie, nie tydens sulke jagte gebruik mag word nie.

 
Jagters wat die reëls oortree stel hulself uiteraard bloot aan vervolging in Zimbabwe.

This will close in 2 seconds

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop
    Privacy Overview

    This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.