Oorvertelling is ongetwyfeld die beste manier van bemarking en iets wat ons almal moet streef om die beste van te maak. Maar waar begin dit, of eerder, met wie begin dit? Iemand moes mos al eers by jou gejag het ten einde jou te kan aanbeveel. Dit mense, is wat ek wil benadruk u moet stop om te oordink.
 

Ons internasionale jagnavorsing toon aan dat:
 

  • 73% van jagters glo dat vriende belangrik, of selfs uiters belangrik is om aangaande ‘n volgende safari te raadpleeg
  • 93% van jagters het vriende wat nog NOOIT in Afrika gejag het nie
  • Van die 93% het 53% het ten minste vier of meer vriende wat nog nooit in Afrika was nie.

 
So wat doen ons omtrent hierdie geleentheid?
 

  • Vra jy jou kliënte om ‘n verslag of oorsig aan die einde van hul jag te voltooi met kliënt leidrade?
  • Gee jy hulle ekstra brosjures om aan hul vriende/kliënte te gee?
  • Indien jy nie brosjures het nie, wat van ‘n poskaart of vermelding van jou webwerf?
  • Vra jy hulle vir eenvoudige getuigskriffie?
  • Weet jy waar jou kliënt van jou gehoor het?

 
So, alhoewel advertensies, skou uitstallings, brosjures en webwerf jou aanvanklik geld gaan kos – is dit net geld en ‘n belegging in die langtermyn pyplyn van besigheid wat kliënte wat oor jou kan praat oplewer. Dis waar dit begin.


By submitting this form, you are consenting to receive marketing emails from: AHG. You can revoke your consent to receive emails at any time by using the SafeUnsubscribe® link, found at the bottom of every email. Emails are serviced by Constant Contact

This will close in 2 seconds

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop
    Privacy Overview

    This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.