Kanada het die vereistres vir die invoer van diertrofeƫ verander. Vanaf 22 Julie 2013 moet alle diertrofeƫ in ten volle opgestopte toestand en gereed om aan muur gehang te word of vanself kan staan ten tye van die invoer in Kanada. (geen bykomde taksidermie word vereis nie).
Enige velle, horings ens wat nie teen volle verwerk is nie moet na ān CFIA goedgekeurde en gesertifiseerde gestuur word en daar ten volle geprosesseer word alvorens ān klaring uitgevoer sal word. Die items sal as kwarantyn verskepings hanteer word.
Die vereistes geld vir alle dieremateriaal wat in Kanada ingevoer word om die hoƫ risiko aard van die items te weerspieƫl. Die nuwe vereistes sal vanaf 22 Julie 2013 op alle jagtrofeƫ invoere toegepas word by Vancouver Internasionale Lughawe. Intussen sal die Kanadese Voedsel-Inspeksie Agentskap alle trofee invoere strenger betrag.
Die mees op-datum beleid kan aanlyn afgelaai word onder die opskrif āImportation of Integumentary Tissueā by: http://www.inspection.gc.ca/animals/terrestrial-animals/imports/policies/animal-products-and-by-products/2001-01/eng/1359039786504/1359039919425